作者: H.J.M. Van Deventer
DOI:
关键词:
摘要: Hierdie werk, waarvan die titel na bekende bekeringsverhaal van Augustinus verwys, kan in 'n enkele woord opgesom word : uitmuntend! Of, om aanprysing prof. Christo Lombard UWK aan te haal, "'n [m]eesterstuk gerypte insig". In huidige teologiese debatte rondom verstaan Bybel 21ste-eeuse konteks bied hierdie boek broodnodige rigtingwysing en verheldering.